Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:10 Die Boodskap (DB)

Hulle sal nie honger of dors word nie. Die skroeiende wind en die warm son sal hulle nie brand nie. Die Here wat hulle jammer gekry het, sal hulle lei en hulle by water laat uitkom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:10 in konteks