Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:8 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: Wanneer Ek dink dit is die regte tyd, sal Ek jou gebed verhoor. Ek sal jou bystaan op die dag dat jy gered word. Ek sal jou beskerm. Ek sal deur jou ’n ooreenkoms met die volk maak dat Ek die land sal herstel. Hulle sal hulle grond terugkry wat so lank verwaarloos gelê het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:8 in konteks