Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 47:10 Die Boodskap (DB)

Jy het staatgemaak op die verkeerde dinge wat jy doen. Jy het vir jouself gesê: “Niemand sien tog wat ek doen nie.” Jou slimmigheid en jou kennis van die verkeerde dinge het jou die spoor byster laat raak. Jy het ewe verwaand jouself wysgemaak dat niemand anders so goed is soos jy nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 47

Kyk Jesaja 47:10 in konteks