Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 47:11 Die Boodskap (DB)

Daar gaan teëspoed oor jou kom. Jy sal dit nie kan wegtoor nie. Ongeluk sal op jou toesak. Jy sal dit met niks kan keer nie. ’n Ramp sal jou uit die bloute tref. Jy sal nie weet hoe om dit te hanteer nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 47

Kyk Jesaja 47:11 in konteks