Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 47:9 Die Boodskap (DB)

En tog sal dit alles binne een enkele dag met jou gebeur. Jy gaan jou inwoners verloor en soos ’n weduwee en weeskinders word wat niemand het wat vir hulle kan sorg nie. Ten spyte van al jou toorkunsies en jou toorwoorde waarmee jy dinge wil besweer, gaan dit met jou gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 47

Kyk Jesaja 47:9 in konteks