Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:9 Die Boodskap (DB)

Dié wat afgodsbeelde maak, is niks werd nie. Hulle gunstelinggode bring vir hulle geen voordeel nie. Dié wat hulle gode verdedig, is blind en onnosel. Hulle gaan nog baie skaam kry.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:9 in konteks