Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:8 Die Boodskap (DB)

Moenie skrik nie. Hou op om bang te wees. Ek het mos lankal al vir julle gesê wat gaan gebeur. Julle is my getuies: daar is net eenvoudig geen ander god behalwe Ek nie. Ek weet van niemand anders op wie julle kan vertrou nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:8 in konteks