Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:24 Die Boodskap (DB)

Die Here wat jou vrygemaak het, wat jou van kleins af sy volk gemaak het, sê: Ek is die Here wat alles gemaak het. Ek het die blou lug daar bo oopgespan. Ek laat die aarde uitstrek na alle kante toe. Ek het dit gemaak sonder dat iemand My gehelp het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:24 in konteks