Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 44:23 Die Boodskap (DB)

Die lug daar bo moet uit volle bors sing oor wat die Here gedoen het. Selfs in die laagste plekke onder op die aarde moet daar hardop gesing word. Die berge met die bosse en bome daarop moet juig. Die Here het Jakob vrygemaak. Die Here het vir Israel gewys hoe groot Hy is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 44

Kyk Jesaja 44:23 in konteks