Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:6 Die Boodskap (DB)

Ek weet jy dink Egipte gaan jou help, maar dit is ’n groot fout. Om op die koning van Egipte vir militêre hulp te vertrou in so ’n situasie is net so goed as om ’n geknakte riet te vat en te dink dit kan ’n goeie kierie wees. Die eerste keer as jy ’n bietjie hard daarop leun, breek die riet en sny boonop nog jou hand ook stukkend. Wees gewaarsku, die koning van Egipte is onbetroubaar!

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:6 in konteks