Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:7 Die Boodskap (DB)

Of wil jy dalk vir my vertel dat jy nou weer ewe skielik op die Here jou God vertrou? As ek reg onthou, het jy, koning Hiskia, Hom erg beledig. Was dit nie sy altare wat jy persoonlik laat afbreek het met die opdrag dat die mense van Juda en Jerusalem slegs by die altaar in Jerusalem mag offer nie?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:7 in konteks