Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 36:5 Die Boodskap (DB)

Hy het hulle toe teruggestuur na Hiskia toe met hierdie boodskap van die koning van Assirië: “Dink jy mense se leë beloftes gaan jou help oorlog maak? Dit is tog nie hoe ’n mens jou strategie beplan nie! Watter een van jou bondgenote dink jy gaan jou help om teen Assirië te veg?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 36

Kyk Jesaja 36:5 in konteks