Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 33:9 Die Boodskap (DB)

Die land verdroog en gaan agteruit. Op die Libanon is die bome in die woud besig om dood te gaan. Die vrugbare vlakte van Saron lyk soos ’n woestyn. In Basan en op die berg Karmel val die bome se blare af soos hulle doodgaan.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 33

Kyk Jesaja 33:9 in konteks