Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 33:8 Die Boodskap (DB)

Die paaie sal verlate lê omdat dit te gevaarlik sal wees om te gebruik. Die verwoester steur hom nie aan ooreenkomste of kontrakte wat hy voor getuies aangegaan het nie, hy doen net wat hy wil, want hy het geen respek vir enigiemand nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 33

Kyk Jesaja 33:8 in konteks