Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:7 Die Boodskap (DB)

Selfs die priesters en profete loop en slinger in die strate. Hulle is so dronk van die wyn en ander drank wat hulle drink dat hulle nie hulle ampspligte behoorlik kan uitvoer nie. Die profete is te beneweld om die visioene te verstaan wat die Here vir hulle gee en die priesters is so dronk dat hulle nie tussen reg en verkeerd kan onderskei nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:7 in konteks