Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:6 Die Boodskap (DB)

Vir die regters wat die hofsake moet hanteer, sal Hy ’n sin vir reg en regverdigheid gee en vir die soldate wat die stad teen aanvalle van buite moet beskerm, sal Hy moed gee.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:6 in konteks