Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:4 Die Boodskap (DB)

Die pragtige stad wat so hoog op die berg sit en afkyk op die vrugbare vallei is klaar besig om te verdwyn. Dit sal met Samaria gaan soos met die vroeë vye wat voor die somer ryp word: as iemand so ’n vy sien, pluk hy dit dadelik en eet dit op sonder om eers daaroor te dink.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:4 in konteks