Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:21 Die Boodskap (DB)

Net soos die Here by die berg Perasim die Filistyne in sy woede platgeloop het en by Gibeon die Ammoriete verslaan het, so kom die Here nou met sy volk afreken. So vreemd as wat dit klink, die Here sal doen wat Hy moet doen.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:21 in konteks