Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 28:20 Die Boodskap (DB)

Al julle planne sal niks help nie. Dit is soos die spreekwoord wat sê dit help nie om jou te probeer uitstrek op ’n bed wat te kort is of om jou behoorlik te probeer toemaak met ’n kombers wat te klein is nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 28

Kyk Jesaja 28:20 in konteks