Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 18:6 Die Boodskap (DB)

Soos die afgebreekte takke sal die lyke van jou magtige leër net daar op die grond gelos word vir die roofvoëls uit die berge en die wilde diere om te vreet. In die somer sal die aasvoëls die vleis wegskeur en in die winter sal die wilde diere aan die bene lê en kou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 18

Kyk Jesaja 18:6 in konteks