Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 18:7 Die Boodskap (DB)

Maar daar kom ’n tyd wanneer die Here die Almagtige geskenke sal ontvang van hierdie lang mense met die blink vel wat in die land bly wat deur die riviere deurkruis word en vir wie almal bang is. Hulle sal die geskenke vir Hom Jerusalem toe bring, op daardie plek waar Hy gesê het Hy aanbid moet word.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 18

Kyk Jesaja 18:7 in konteks