Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 18:5 Die Boodskap (DB)

Etiopië sal soos ’n wingerd wees waarvan die bloeityd verby is en die druiwe al begin ryp word. Maar voor hulle kan vrugte dra, word die wingerdlote met ’n snoeimes afgesny en die ranke afgebreek en weggegooi.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 18

Kyk Jesaja 18:5 in konteks