Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:9 Die Boodskap (DB)

Ek huil saam met Jaser se mense oor die wingerde van Sibma. Die trane loop oor my wange as Ek aan Gesbon en Elale dink, want daar is nie sprake van ’n oes waaroor die mense bly kan wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:9 in konteks