Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:10 Die Boodskap (DB)

Die vrolike stemme in die vrugteboorde is stil, niemand sing meer in die wingerde nie. Niemand trap meer wyn in die parskuipe nie, want die Here het ’n einde gemaak aan al die oesvreugde. Daar is niks om te oes nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:10 in konteks