Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 16:8 Die Boodskap (DB)

Die plase in die omgewing van Gesbon is verwoes en die wingerde by Sibma is verdroog. Hierdie wingerde se wyn het baie konings en heersers dronk gemaak. Hulle ranke het welig en ver gegroei, van Jaser in die noorde deur die woestyn tot by die Dooie See in die suide.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 16

Kyk Jesaja 16:8 in konteks