Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:23 Die Boodskap (DB)

Jou leiers is oproermakers, hulle grootste vriende is skelms, want hulle is almal korrup en alte lief vir omkoopgeskenke. Maar as dit by die weeskinders en die weduwees kom wat gehelp moet word, wil hulle niks met die saak te doen hê nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:23 in konteks