Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:22 Die Boodskap (DB)

Eens op ’n tyd was jy soos egte silwer, so mooi en so skoon, maar nou het jy soos ’n stuk nuttelose lood geword, soos goeie wyn wat met water verdun is en na niks smaak nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:22 in konteks