Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:21 Die Boodskap (DB)

Jerusalem, hoe het jy nie verander nie! Die stad wat eens op ’n tyd getrou was aan die Here het soos ’n ontrou straatvrou geword wat agter ander mans aanloop. Daar was ’n tyd dat jy ’n plek was waarin eerlike en ordentlike mense gebly het, maar jy het nou ontaard in ’n wegkruipplek vir moordenaars.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:21 in konteks