Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:26 Die Boodskap (DB)

Al Israel se bure is sulke mense wat Ek sal straf, die mense van Egipte, Edom, Amnon en Moab. Natuurlik die mense van Juda ook! Geeneen van hierdie buurnasies van Juda het die uiterlike tekens aan hulle liggaam om te bewys dat hulle deel van die mense van die Here is nie. Die mense van Juda se doen en late wys nie dat hulle aan die Here behoort nie. Hulle is ontrou aan die Here.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:26 in konteks