Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:25 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Daar kom ’n tyd dat Ek al die mense wat net uiterlik besny is, sal straf. Ek kyk na mense se gesindheid en stel nie in die uiterlike tekens alleen belang nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:25 in konteks