Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:23 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “’n Mens wat wysheid het, moet nie loop en spog met sy kennis nie. Net so moet iemand wat sterk is, nie grootpraat oor sy krag nie. Dieselfde geld vir mense wat ryk is; hulle moet nie dink hulle is beter as ander mense omdat hulle baie geld en goed het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:23 in konteks