Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:22 Die Boodskap (DB)

Jy moet sê, die Here sê: “Die lyke van mense sal oral op die oop velde lê soos mis. Dit sal ook lyk soos die bondels graan op die landerye nadat dit afgeoes is. Niemand sal dit bymekaarmaak nie. Net so sal daar absoluut niemand oor wees om die mense te begrawe nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:22 in konteks