Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:20 Die Boodskap (DB)

Die vroue van die land moet luister wat die Here te sê het. Hoor baie mooi wat Hy sê: “Julle moet julle dogters leer om hartseer te word. Verder moet die vroue mekaar leer om liedere te sing wat by dood en begrafnis sal pas.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:20 in konteks