Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:19 Die Boodskap (DB)

Uit Jerusalem kan ’n mens die desperate gehuil van die mense van die stad hoor. Hulle roep uit: ‘Dit is klaar met ons! Ons is tot die grond toe verneder! Ons is uit die land gedryf en ons huise is platgeslaan.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:19 in konteks