Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:3 Die Boodskap (DB)

Ek het die mense van hierdie bose nasie weggedryf na ander lande. Dié van hulle wat daar oorleef, sal verkies om liewer dood te wees as om te bly lewe. Dit is wat die Here sê wat sterker as alles en almal is!”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:3 in konteks