Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:2 Die Boodskap (DB)

Hierdie bene sal hulle uitpak onder die son, die maan en die sterre. Toe hierdie geraamtes nog geleef het, het hulle mos die son, die maan en die sterre as gode liefgehad en moeite gedoen om hulle te vereer. Die bene van die mense van Jerusalem sal nie weer begrawe word nie, maar sal soos mis bo-op die grond bly lê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:2 in konteks