Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:4 Die Boodskap (DB)

“Jeremia, gaan sê vir die mense wat Ek, die Here, sê: Is dit nie so dat as ’n mens val, staan jy weer op nie? Of as jy agterkom dat jy op die verkeerde pad is, dat jy terugdraai nie?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:4 in konteks