Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:1 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “In dié tyd sal die vyand die grafte van die mense wat in Jerusalem bly, oopmaak. Hulle sal geen graf uitlos nie. Hulle sal die geraamtes van die konings van Juda en die leiers uithaal. Hulle sal ook die geraamtes van die priesters, die profete van die Here en die bene van die gewone mense uit die grafte haal.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:1 in konteks