Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:17 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek stuur die vyand se soldate soos giftige slange tussen julle in. Julle kan hulle nie betower nie. Net mooi niks wat julle ook al probeer doen om dit te keer, sal help nie. Die slange sal julle pik en julle sal doodgaan.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:17 in konteks