Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:16 Die Boodskap (DB)

Ons kon alreeds uit Dan, wat op die noordelike grens is, die gerunnik van die vyand se perde hoor. Al die mense van die land het begin bewe toe hulle besef dat die vyand se leër op pad is. Die vyand se plan was om ons land en alles wat daarop is te kom verwoes. Ook elke stad van ons en die mense wat daarin bly.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:16 in konteks