Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:13 Die Boodskap (DB)

Die Here het ook gesê: “Juda was soos ’n boord wat geen vrugte dra nie. Nutteloos! Hulle lewer niks goeds op nie. Hulle is soos ’n wingerd sonder druiwe of soos ’n vyeboom sonder vye. Selfs die blare is verdroog. Daarom sal hulle al die goeie dinge verloor wat Ek vir hulle gegee het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:13 in konteks