Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:12 Die Boodskap (DB)

Is hulle miskien skaam oor al die afstootlike goed wat hulle doen? Nee, hulle bloos nie eens nie. Hulle het nie ’n idee wat dit is om skaam te wees nie. Hulle sal ondergaan soos ander mense voor hulle ondergegaan het. Wanneer Ek hulle straf, sal dit klaarpraat wees met hulle,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:12 in konteks