Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:7 Die Boodskap (DB)

Jerusalem is soos ’n put wat aanhou vars water gee. Die mense van die stad hou net aan met geweld en die mishandeling van mense. Ek sien net altyd mense wat siek is en gewond in die stad lê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:7 in konteks