Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:6 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker as alles en almal. Hy sê: “Sny bome af en bou ’n oprit met hierdie bome teen die mure van Jerusalem. So kan die stad dan ingeneem word. Hierdie stad moet gestraf word, want baie mense in die stad het nie vryheid nie, maar word onderdruk.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:6 in konteks