Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:29 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Die land skud en bewe van pyn en swaarkry, want Ek, die Here, is besig om te doen wat Ek teen Babel beplan het. Ek sal Babel ’n verlate plek maak waar niemand meer sal bly nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:29 in konteks