Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:30 Die Boodskap (DB)

Die situasie is maar beroerd! Die soldate van Babel baklei nie meer nie. Hulle sit nie ’n voet uit hulle versterkte skuilings nie. Hulle moed is gebreek, hulle het bang mense geword. Die huise in die stad is aan die brand en selfs die stadshekke is afgebreek.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:30 in konteks