Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:28 Die Boodskap (DB)

Laat die leërs van die konings van Medië en ook hulle leiers en amptenare gereedmaak vir die aanval. Sluit ook by hierdie mag al die leërs in van die volke waaroor hulle beheer het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:28 in konteks