Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:27 Die Boodskap (DB)

Gee ’n teken aan die nasies en blaas op ’n trompet sodat almal kan weet om oorlog teen Babel te kom maak. Roep die volke en lande met konings soos Ararat, Minni en Askenas op vir die oorlog teen Babel. Stel dan ’n bevelvoerder aan om die soldate in die oorlog te lei. Gebruik ook so baie perde dat hulle soos ’n swerm sprinkane sal lyk.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:27 in konteks