Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:11 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Julle mense van Babel, julle het my mense wat Ek vir My uitgesoek het, besteel. En nou is julle boonop vrolik en bly daaroor. Julle gaan te kere soos ’n kalf wat in die gras rondspring of soos ’n perd wat runnik.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:11 in konteks