Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 48:19 Die Boodskap (DB)

Julle wat in Aroër bly, julle moet langs die pad gaan staan en kyk wat gebeur. Vra ’n bietjie vir die mense wat dit regkry om van die vyand af weg te kom wat het daar in Moab gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 48

Kyk Jeremia 48:19 in konteks